Jaarboeke

DSV-programmering 300


 
Modulekode ESP 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

Hierdie module sal slegs die praktiese aspekte van DSV-toepassings behandel: Universele toepassings van DSV (ruimte, medies, kommersieel, telekommunikasie, militêr, industrieël en wetenskaplik); ADC en DAC; Diskrete Fourierstransformasie (DFT); Vinnige Fourier-Transformasie (VFT);  z-transformasie;  korrelasie en konvolusie;  Syferfilterontwerp; FIR- en IIR-filters;  aanpasbare digitale filters;  rekenaar argitektuur vir DSV;  Analise van eindige woordlengtes effekte;  Data, oudio en videoverwerking en drukking. Simulasie (MATLAB) en reëletydtoepassing van geselekteerde seinprosesseringsalgoritmes op DSV-apparatuur.

Modulekrediete 4.00
Voorvereistes EPW 200
Kontaktyd 36 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences